Aaron Carter

Aaron Carter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aaron Charles Carter
Geboorte 7 Desember 1987
Tampa, Florida, Verenigde State
Sterfte 5 November 2022 (op 34)
Lancaster, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Kletsrymer, sanger en akteur
Aktiewe jare 1997–2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aaron Carter (7 Desember 19875 November 2022)[1] was 'n Amerikaanse akteur, kletsrymer en sanger. Hy het bekendheid verwerf as 'n pop- en kletsrymsanger in die laat 1990's, en het homself gevestig as 'n ster onder voortiener- en tienergehore gedurende die eerste jare van die 21ste eeu[2] en met sy vier ateljee-albums. Hy was ook bekend vir sy rolle in die rolprente The Princess Diaries (2001), Jimmy Neutron: Boy Genius (2001), The Medallion (2003), en Popstar (2005).

  1. "Aaron Carter: Singer and brother of Backstreet Boys' Nick Carter dies aged 34" (in Engels (VK)). Sky News. 5 November 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2022. Besoek op 5 November 2022.
  2. "ShowBuzz". Nick And Aaron Carter Get Real. 12 Julie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2006. Besoek op 11 Desember 11, 2021. {{cite news}}: Gaan datum na in: |access-date= (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy